'Ek getuig, o my God, dat U my geskape het om U te ken en om U te aanbid. Ek getuig, op hierdie oomblik, van my magteloosheid en van U mag, van my armoede en van U rykdom. Daar is geen ander God behalwe U nie, die Hulp in Gevaar, die Selfbestaande.' – Bahá'u'lláh